David Farragut

David Farragut
David Farragut

Geboortedatum 5 Julie 1801
Geboorteplek Knoxville, Tennessee
Sterfdatum 14 Augustus 1870 (69 jaar oud)
Sterfplek Portsmouth, New Hampshire
Lojaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Diens/Tak Amerikaanse Vloot
Jare in diens 1810–1870
Rang admiraal
Veldslae/oorloë Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812
Meksikaans-Amerikaanse Oorlog
Amerikaanse Burgeroorlog

David Glasgow Farragut (5 Julie 180114 Augustus 1870) was 'n Amerikaanse admiraal tydens die Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812, die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog en die Amerikaanse Burgeroorlog.

David Farragut was die seun van George Farragut ((ca) Jordi Farragut), 'n vlootoffisier van die Amerikaanse Vloot tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy